<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><author>Philip Moolman</author>
<aka>(Liefde, geloof en hoop), Dorings in die rose</aka>
<key>G</key>
<lyrics>[V1]
.  G             D                 G
 'Wens ek het geweet waarheen die toekoms lei
.(C)                  D              G
 ...'Wens ek kon die wenpaal nou al sien
.(C)                D             B             Em
 ...'Wens ek het geweet maar die pad is wyd en breed
.        C       Am             D ...(Dsus / D)
 En die toekoms vaag en vol miskien________

[V2]
.G               D               G
 Kyk hoe lyk my boek met al sy blaaie
.C          B               Em
 Uitgekrap, oorgeskryf - geskeur
.(C)                 B           Em
 ...Hoekom loop die lewe soveel draaie
. Am                             D  (Dsus / D)
 Waar gaan alles heen - tyd sal leer

[V3]
.    G       D             G
 Ek weet wat ek vir jou beplan het
.    C               B               Em
 Ek weet daar is 'n toekoms vol van hoop
.    C          B               Em
 Ek weet daar's onkruid op die lande
.         Am                            D (Dsus / D)
 Maar die oestyd is oppad - jy kan dit glo

[C1]
.      G             D            Em .(C)
   Ek weet daar's dorings in die rose
.      G            Am              D  (Dsus / D)
   Ek weet dis die pad wat jy moet loop
.      G         D               Em.... (C)
   Ek weet dat selfs ook in die brose___
.            G           D              G
   Is daar liefde en geloof en daar is hoop

[V4]
. G        D             G
 Het jy geweet toe jy gebore is
.      C     D              G
 Het engele rondom jou kom dans
.         C       B              Em
 Oor die lief en leed wat jou beskore is
.(Am)                  D   (Dsus / D)
 ... Elke lag en elke traan

[V5]
.     G          D              G
 Weet jy hoekom jy so bietjie anders is
.   C           B           Em
 Anders as die ander rondom jou
.C                 B       Em
 Net soos daar dolfyne in branders is
.Am                              D (Dsus / D)
 So baljaar die Gees van God in jou

[C2]
.      G             D            Em .(C)
   Ek weet daar's dorings in die rose
.      G            Am              D  (Dsus / D)
   Ek weet dis die pad wat jy moet loop
.      G         D               Em.... (C)
   Ek weet dat selfs ook in die brose___
.            G           D              G
   Is daar liefde en geloof en daar is hoop

[B1]
.  C
   Hy sal jou lei
.  D
   Hy sal jou leer
.  Am                      D  (Dsus / D)
   Hy sal die pad met jou loop

[C3]
   (BREAKDOWN CHORUS)
.      G             D            Em .(C)
   Ek weet daar's dorings in die rose
.      G            Am              D  (Dsus / D)
   Ek weet dis die pad wat jy moet loop
.      G         D               Em.... (C)
   Ek weet dat selfs ook in die brose___
.            G           D              G  (D)
   Is daar liefde en geloof en daar is hoop

[C4]
.      G             D            Em .(C)
   Ek weet daar's dorings in die rose
.      G            Am              D  (Dsus / D)
   Ek weet dis die pad wat jy moet loop
.      G         D               Em.... (C)
   Ek weet dat selfs ook in die brose___
.            G           D              G
   Is daar liefde en geloof en daar is hoop

[P1]
.    G        Dsus  (D)
   Liefde en geloof ...
.      G
   En Hoop</lyrics>
<title>Ek weet</title>
</song>